KLAVIERSKARNIERBOEKIE
'n BAIE veelsydige boekie -
'n ideale geskenk vir verskeie geleenthede.
BINNEKANT VAN DIE
KLAVIERSKARNIERBOEKIE -
DIT HET 'N "EXPANDABLE" RUGKANT
VERSKILLENDE VARIASIES OP DIE KLAVIERSKARNIERBOEKIE
GAAN VERDUIDELIK EN GEWYS WORD IN DIE KLAS.
Die klas is 3 ure lank en kos R180 per persoon.
Alle materiale vir die klas word verskaf en is ingesluit by die prys.
Ekstra pakkette @ slegs R30 is te koop.