KLEURWIEL WERKSKLAS

KEN JY JOU KLEURWIEL?  éN.....
VERSTAAN JY KLEUR?


KLEUR SPEEL 'N BAIE BELANGRIKE ROL IN ONS LEWENS EN DAAROM IS DIT
GOED OM KLEUR REG TE VERSTAAN



'n 3-ure werksklas waartydens kleur in
verskeie fasette verduidelik en aan-
geleer word.


Dit is 'n 3-ure klas en kos R190.

Alles vir die klas word verskaf.
KOM ONTDEK DIE
WONDERWêRELD VAN KLEUR.....
Studente wat die werksklas bygewoon het,
mag na die klas, elektroniese kleurwiel-template
(wat geverf kan word) bestel @ R30 'n stel.