Muse Arts & Crafts
M
A
R
B
L
I
N
G
Die eeue oue tradisie van papier-marmering
oftewel "Marbling" is vandag nog net so opwindend en lekker!
Fassinerende patrone en kleure word geskep en kan vir talle
doeleindes aangewend word.
Dit is 'n 2 ure klas
Klasgelde is R160 p.p.
(alles word voorsien vir die klas)
Hierdie kunsvorm is vir oud en jonk