In die klas maak almal 2 "pop-up"-kaartjies maak en verder
word daar gewys hóé om kaartjies interessant te vou.
Die Klas is 3 ure Lank en kos R160 Die klas is volledig ingerig.
Die pakkette is met sorg saamgestel en kos R220. Ten minste 25 kaartjies kan uit die pakket gemaak word!
Almal wat die klas gaan bywoon betaal R160 klasgelde
plus R220 vir die pakket. Totaal is dus R380.
Studente ontvang foto's van al die kaartjies asook
patrone van die interessante gevoude kaartjies.
Alhoewel dit 'n Tienerkaartjie-pakket is, is daar heelwat
van die kaartjies wat vir enige-iemand gegee kan word,
dus m.a.w. nie net vir tieners nie.....