WATERVALBOEKIE
 ‘n Boekie met bladsye wat blaai as jy
aan ‘n toutjie/lintjie trek.
‘n Treffende en opwindende konsep
met verskillende moontlikhede.
Ideaal vir 'n spesiale verjaarsdag,
'n troue, vir mans/dames, ens.
Die klas is volledig ingerig,
is 2 ure lank en kos R150