MUSE ARTS & CRAFTS
W I N K E L

By Muse Arts & Crafts is daar ‘n spesiale winkeltjie vol met heerlike verrassings en produkte so reg in elkeen se smaak – pryse is sakpas en definitief die moeite werd.

Die twee wenners in die winkeltjie, is die GROOT verskeidenheid Peel Off’s én  3D’s - uniek!

Ongelukkig is dit so dat die winkel nog net tot Desember sal funksioneer waarna dit gaan sluit - enige iemand is van harte welkom om nog tot dán te kom inkopies doen.

HUIDIGLIK IS DAAR GEEN VASTE WINKELURE NIE -
slegs per afspraak asb - 082 318 4287

Sondae en vakansiedae:  Gesluit

KAART of KONTANT
FINALE UITVERKOPING GAAN PLAASVIND OP DV:
Vrydag 29 November en Saterdag 30 November

ALLES MOET DAN GAAN!!!
(Voorraad, sowel as tafels, stoele, kaste, ens, ens.)
Wil jy nog graag iemand-spesiaals bederf?
'n GESKENKBEWYS IS NET DIE OPLOSSING!