INSKRYWINGS PERGAMANOKURSUS 2017
PERGAMANO is die Spaanse woord vir:
Perga = Perkament en Mano = Hand ‘n Kunsvorm op Perkamentpapier met die hand gedoen – ‘n baie spesiale en edel kunsvorm – enig in sy soort, met sy oorsprong in die Middeleeue maar tans aangepas en gemoderniseer.
Met die regte opleiding en begeleiding kan die mooiste produkte geskep word.
Die Pergamanokursus begin binnekort. Die eerste klas word aangebied op DV Vrydagoggend 2 Maart om 09h00 asook op Saterdag-oggend 3 Maart om 08h00. Dit is ‘n kursus wat bestaan uit 11 klasse. Daar gaan ongeveer 2 klasse per maand aangebied word.