KALLIGRAFIEKURSUS 2019 – 2020
DV volgende week begin die Kalligrafiekursus! Die Oriënteringsklasse gaan plaasvind op DV Dinsdag 5 Februarie en Woensdag 6 Februarie. Dit is ‘n 3 ure klas en kos R170. Die oggendklasse begin om 09h00 en die aandklasse om 18h00. Die pakkette…
Lees Meer



