MUSE – LAASTE FASE….
Die tyd stap nou vinnig aan en alreeds oor
twee maande is dit die sluiting van Muse…..
Die volgende klasse gaan nog aangebied word:
twee maande is dit die sluiting van Muse…..
Die volgende klasse gaan nog aangebied word:
Daar is drie datums waarop die KAARTJIESDAGKURSUS aangebied gaan word, naamlik: Vrydag 4 Oktober, Saterdag 12 Oktober en weer Vrydag 18 Oktober.
Teorie met die praktiese toepassing van kaartjies-maak gaan aangeleer word. ‘n Baie volledige en waardevolle kursus!!!