MARBLINGKLASSE AFGESTEL
Die Marblingklasse wat volgende week Dinsdag en Woensdag aangebied sou word is afgestel…..
Tyd het my ingehaal!
Die GROOT FINALE UITVERKOPING is alreeds
oor twee weke. Daarom het ek besluit
om op hierdie stadium eerder aandag aan die voorbereiding daarvan te gee.
Ek is jammer om julle teleur te stel….
Hierdie klas word egter buite op die stoep
aangebied en as dinge volgende jaar reg gaan uitwerk
kan ek dit nog altyd tussendeur aanbied.
Vriendelike groete – Margo






