KASTE EN MEUBELS NOG TE KOOP

Groot Kiaat-lessenaar met 8 laaie aan die voorkant, ‘n rak bo-op met nog ‘n kassie wat onder aan die agterkant inpas.
MATES: Hoogte 770mm, Breedte 1830mm, Diepte 1210mm
PRYS vir die hele stel: R7 800.00

Groot stewige vierkantige soliede dennehout tafel
MATES: Hoogte 760mm, Breedte 1470mm, Diepte 1470mm
PRYS: R3 900.00

Antieke Eikehout hangkas met “bevelled” ovaal spieël.
MATES: Hoogte 1950mm, Breedte 1240mm, Diepte 550mm
PRYS: R3 900.00

deel hierdie nuusbrief....Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInEmail this to someonePrint this page