NUUSBRIEF DESEMBER 2016

Na maande se beplanning en harde werk, is die uitverkoping alweer iets van die verlede…..Desembermaand het aangebreek, die skole sluit byna
en almal maak nou gereed vir die vakansie en vir Kersfees –
die tyd het voortgespoed en die jaar is amper verby…..
Daar gaan ‘n inkleurklas aangebied word op Woen 14 Des maar omdat dit alreeds vol bespreek is. het ek ook besluit om dit te skeduleer vir Dinsdag 13 Desember.
Daar is nog net ‘n bietjie roomkleurige kalendertjies vir 2017 beskikbaar, die wittes is ongelukkig heeltemal uitverkoop. Indien jy nog belangstel, is jy welkom.
deel hierdie nuusbrief....Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInEmail this to someonePrint this page