PERGAMANOGILDEBYEENKOMS
DV SATERDAGMIDDAG 4 FEBRUARIE 2017
14HOO – 16H00
Die volgende Pergamanogildebyeenkoms is geskeduleer vir Saterdagmiddag 4 Feb en gaan weer plaasvind in Muse se ateljee. Kom geniet ‘n heerlike middag saam met ons. ‘n Werksklas gaan aangebied word en verversings gaan bedien word.
ALLE BELANGSTELLENDES WORD HARTLIK UITGENOOI
OM HIERDIE BYEENKOMS BY TE WOON!
LEDEGELDE BELOOP R250 PER JAAR
BESOEKERSFOOI IS R100 EN BETAALBAAR BY AANKOMS