INKLEUR MET POTLODE!

MeerInligting_Inkleur-btn

As jy al gewonder het hoekom jou inkleurwerk nie na wense is nie, skryf gerus in vir hierdie klas, Inkleurwerk gaan nooit weer dieselfde wees nie!
INKLEUR is geskik vir oud en jonk, manlik of vroulik, kan lekker in groepe beoefen word of selfs saamgeneem word op vakansie….. dit vat min plek, is nie vuil of morsig nie en BAIE ontspannend!
Inkleur met potlode is geskeduleer vir DV Vrydagoggend 3 Februarie om 09h00 en op Saterdagoggend 4 Februarie om 08h00.
BOGENOEMDE KLAS IS VOLLEDIG INGERIG.
DIE KLAS IS 3 URE LANK EN KOS R160
deel hierdie nuusbrief....Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInEmail this to someonePrint this page