HERINNERING UITSTALLING EN NUWE INSKRYWINGS VIR KALLIGRAFIEKURSUS 2019 – 2020

Na twee jaar se harde werk en baie oefen,
is my kalligrafiestudente gereed vir ‘n uitstalling van hulle werke.

Dit gaan DV Saterdagmiddag 17 November plaasvind
tussen 13h00 en 15h00 in Muse se ateljee.

Kom kyk gerus!
ALMAL IS HARTLIK WELKOM!

Verversings gaan bedien word.

Nie almal van ons spog met ‘n mooi handskrif nie – maar almal van ons kan nuwe en pragtige handskrifte aanleer.
Persone wat belangstel om KALLIGRAFIE aan te leer, is welkom om in te skryf vir die kursus wat DV volgende jaar (Feb 2019) weer gaan begin.

DIT GAAN VOORLOPIG DIE LAASTE
KEER WEES WAT DIE KURSUS
AANGEBIED GAAN WORD !!!

deel hierdie nuusbrief....Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInEmail this to someonePrint this page