INSKRYWINGS PERGAMANOKURSUS 2019 BAIE BELANGRIK!

PERGAMANO gaan vir die LAASTE keer aan-gebied word!

Daar is nou geleentheid vir almal om in te skryf wat dit nog/weer wil bywoon.
INSKRYWINGS ASB NIE LATER NIE AS
WOENSDAGMIDDAG 16 JAN. OM 18H00 NIE !!!!!
want ek moet Woensdag my bestelling plaas
vir die produkte sodat dit betyds hier kan wees
vir die eerste klasse

deel hierdie nuusbrief....Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInEmail this to someonePrint this page