KALLIGRAFIEKURSUS 2019 – 2020

DV volgende week begin die Kalligrafiekursus!
Die Oriënteringsklasse gaan plaasvind op DV Dinsdag 5 Februarie en Woensdag 6 Februarie.

Dit is ‘n 3 ure klas en kos R170.
Die oggendklasse begin om 09h00 en die aandklasse om 18h00.

Die pakkette is gepak en staan gereed. Die pakkette, sonder die staantafeltjies, kos R630.
(Daar is ‘n aantal nuwe sowel as tweedehandse staantafeltjies be-skikbaar – meer hieroor sal ek vir julle verduidelik tydens die Oriënteringsklas.)
DIE VOLGENDE PERSONE HET ALREEDS INGESKRYF:
Studente mag nog skuif as hulle wil.

MAAK ASB SEKER DAT JOU NAAM OP ONDERSTAANDE LYS IS/KOM
INDIEN JY DIE KURSUS WIL DOEN

deel hierdie nuusbrief....Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInEmail this to someonePrint this page