PERGAMANOKURSUS 2019
GROOT opgewondenheid!
Ek glo en vertrou dat julle hierdie verrykende kursus BAIE gaan geniet.
Die volgende studente het ingeskryf:
Donderdagaandklas 7 Februarie om 18h00
Vrydagoggendklas 8 Februarie om 09h00
Die klasse gaan hierdie jaar aangebied word op ‘n
Donderdagaand en weer op ‘n Vrydagoggend.
Die eerste klas gaan aangebied word op DV Donderdagaand
7 Februarie en op Vrydagoggend 8 Februarie.
In totaal is daar 11 verskillende klasse wat
aangebied gaan word.
Volledige inligting mbt die klasse, verskyn op die
Web onder “Klasse”, kliek dan op “Pergamano”, lees deur
en kliek dan op “Meer Inligting”.
Die volledige rooster verskyn op die Web onder “Roosters”.
Klasgelde is R180 per klas vir nuwe studente, en
R90 vir “ou” studente wat ‘n klas herhaal.
Klasse is redelik intensief en 3-ure lank elkeen.






