VERKOPING VAN KASTE EN MEUBELS
DAAR IS HEELWAT KASTE EN MEUBELS WAT VERKOOP MOET WORD…..
Groot Kiaat-lessenaar met 8 laaie aan die voorkant, ‘n rak bo-op met nog ‘n kassie wat onder aan die agterkant inpas.
MATES: Hoogte 770mm, Breedte 1830mm, Diepte 1210mm
PRYS vir die hele stel: R7 800.00
LINKS: Lang kas van Meranti
MATES: Hoogte 1020mm, Breedte 2970/(2760)mm, Diepte 440mm
PRYS: R2 900.00
REGS: Klein lessenaar van Kiaat
MATES: Hoogte 680mm, Breedte 1370mm, Diepte 650mm
PRYS: R2 500.00






