UITVERKOPING “SPECIALS” EN REëLINGS
LW: As gevolg van beperkte Internet sal hierdie (voorlopig?) die laaste e-pos wees voor die Uitverkoping. Lees die e-pos dus asb sorgvuldig deur.
Op die oomblik is ontvangs in ons area BAIE swak, in geval van dringende sake WhatsApp my asb want die e-posse sukkel ook om deur te kom…..
DV Hierdie week begin die
GROOT uitverkoping van MUSE!!!
Deure open Vrydagoggend om
09h00 en sluit om 20h00
Saterdag 08h00 – 15h00
As daar nog baie voorraad gaan oorbly sal die
uitverkoping volgende week voortgesit word.






