DANKBARE EN HARTSEER NUUS

Baie dankie vir al die goeie Kersfees- en Nuwejaarswense wat ons ontvang het – dit word BAIE waardeer. Ons glo en vertrou dat julle almal ‘n mooi tyd het en lekker uitrus.
Ons mag dankbaar terugkyk na ‘n geseënde 2016 – vir almal wens ons ‘n voorspoedige 2017 toe onder die goeie sorg van ons getroue Hemelse Vader
deel hierdie nuusbrief....Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInEmail this to someonePrint this page