MUSE ARTS & CRAFTS WEBTUISTE EN FACEBOOK
Goeie nuus!
Die groot dag het uiteindelik aangebreek –
Muse Arts & Crafts is nou offisieel op die Web!
Dit beteken dat almal nou enige tyd, op enige plek, toegang kan kry tot die webtuiste en sodoende op hoogte bly van alles.
Al die “reeks-kursusse” wat binnekort gaan begin (tesame met ‘n paar los klasse) is op die oomblik geskeduleer, dit is volledig uiteengesit en kan sommer ook daar bespreek word.
Nóg klasse gaan binnekort toegevoeg word – die webtuiste sal dus gereeld opgedateer word.
Met ander woorde: Gaan kyk gerus en gereeld :-) !