BLOMMERANGSKIKKINGSKURSUS 2017


Blommerangskikking: Meer inligting

Die Blommerangskikkingskursus vir 2017 begin
DV vlg week Vrydag 27 en Saterdag 28 Januarie om 08h00.
Dit is ‘n Beginnerskursus wat bestaan uit 9 klasse.
‘n BAIE waardevolle, leersame kursus en word sterk aanbeveel!
Vir meer besonderhede, die voorlopige rooster,
klasgelde en kostes, besoek gerus my webtuiste by:
www.muse-studio.co.za
Gaan kyk by “Klasse” en kliek op “Blommerangskikking”
deel hierdie nuusbrief....Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInEmail this to someonePrint this page