BLOMMERANGSKIKKINGSKURSUS 2017 BELANGRIKE NUWE INLIGTING!


Blommerangskikking: Meer inligting

Die Blommerangskikkingskursus begin hierdie jaar vroeër as vorige jare, naamlik alreeds in Januarie.
Die begin van die jaar is daar baie uitgawes mbt “Back to School”, Universiteitsgelde, ens.
Daarom het ek besluit dat klasgelde hierdie jaar
nie meer vooruitbetaalbaar is nie.
Studente wat die kursus gaan volg, betaal elke keer vir die klasse en blomme wanneer hulle kom vir die klas.
deel hierdie nuusbrief....Share on FacebookShare on Google+Tweet about this on TwitterShare on LinkedInEmail this to someonePrint this page