MARBLINGKLASSE AFGESTEL
Die Marblingklasse wat volgende week Dinsdag en Woensdag aangebied sou word is afgestel….. Tyd het my ingehaal! Die GROOT FINALE UITVERKOPING is alreeds oor twee weke. Daarom het ek besluit om op hierdie stadium eerder aandag aan die voorbereiding daarvan…
Lees Meer


