BLOMMERANGSKIKKING TROUTEMA en UITVERKOPING
Die laaste Blommeklas gaan aangebied word op DV Saterdag-oggend 26 Oktober. Dit is ‘n 5 ure klas en gaan alreeds om 08h00 begin. Almal gaan ‘n moderne “Posy”-handruiker maak, 2 Skouer-ruikertjies, ‘n armband-ruikertjie, ‘n “Cupcake”-ruikertjie en dan gaan daar ‘n…
Lees Meer



