BLOMMERANGSKIKKINGSKURSUS 2017 BELANGRIKE NUWE INLIGTING!
Die Blommerangskikkingskursus begin hierdie jaar vroeër as vorige jare, naamlik alreeds in Januarie. Die begin van die jaar is daar baie uitgawes mbt “Back to School”, Universiteitsgelde, ens. Daarom het ek besluit dat klasgelde hierdie jaar nie meer vooruitbetaalbaar is…
Lees Meer



